Skool Klerewinkel


Die skooluniform se klerewinkel is op die skoolperseel en is die enigste verskaffers van die skooluniforms. Items soos grys broeke, wit hemde, grys en wit sokkies en swart skoolskoene, kan by enige kettingwinkel soos Jet, Ackermans of Pep aangekoop word. Die genoemde items word nie by die klerewinkel verkoop nie.


Die winkelure is:

Maandae – Donderdae:

07:30 – 08:30 & 13:00 – 14:00

Vrydae:

Gesluit