Naskool


Die feit dat Nuwe Hoop Skool Nasorg op die skool se terrein gelëe is, gee vir ons ouers gemoedsrus. Daar is nege fasiliteerders met jare lange ondervinding wat toesig hou oor die vyf ouerdomsgroepe. Ons maak voorsiening vir Voorskool tot Graad 12.

  • Volledig gekookte etes vir middagete
  • Behoorlike toesig oor huiswerk en baie liefdevolle sorg.

 

Naskool ure: 13:45 tot 17:30

Vakansies: Gesluit

Navrae: Ms Kamilla Lundall (Naskoolbestuurder) – 082 597 8042